Oor Ietsie Cool

Die man agter die moeilikheid

Portret van Ietsie Cool

Ietsie Cool is die man met die foon, die plan en gewoonlik net genoeg selfbeheersing om nie eerste te lag nie.

Van die mikrofoon tot die kamera — Ietsie bou sy naam op vinnige humor, skerp timing en ’n ongesonde liefde vir ander mense se ongemak. FoonFlous is sy handelsmerk: een oproep, een slagoffer, en ’n hele land wat saamluister.

  • Presenter
  • Entertainer
  • Content creator
  • Professional troublemaker

Volg Ietsie

Ietsie Cool en Flaffie met sonbrille