Regtig
Terms
Inskrywings
’n Inskrywing waarborg nie dat die prank gedoen sal word nie. Alle inskrywings word eers deur die span nagegaan.
Jou verantwoordelikheid
Jy bevestig dat die inligting wat jy instuur korrek is en dat jy nie iemand instuur wat in gevaar, mediese nood of ’n kwesbare situasie is nie.
Inhoud
Opnames, video’s en klank wat uit ’n FoonFlous voortspruit bly die eiendom van Ietsie Cool en mag op enige platform gedeel word.
Ons diskresie
Ons behou die reg voor om enige inskrywing sonder rede te weier, te redigeer of te verwyder.