Regtig
Privacy Policy
Watter inligting ons versamel
Wanneer jy ’n FoonFlous of ’n bespreking instuur, versamel ons die naam, van, WhatsApp nommer en e-posadres wat jy verskaf, sowel as die inligting oor die persoon wat jy wil prank.
Hoe ons dit gebruik
Die inligting word slegs gebruik om jou inskrywing te oorweeg, met jou te skakel, en — as jou FoonFlous gekies word — die oproep te beplan.
Wie dit kan sien
Telefoonnommers en persoonlike besonderhede word nooit op die webwerf gepubliseer nie. Hulle is slegs sigbaar vir gemagtigde lede van die FoonFlous span binne die beveiligde admin-paneel.
Bewaring en verwydering
Jy kan enige tyd vra dat ons jou inskrywing en persoonlike inligting verwyder. Stuur ’n e-pos aan hallo@ietsiecool.co.za.
Opnames
FoonFlous oproepe mag opgeneem en uitgesaai word. Deur ’n inskrywing te stuur bevestig jy dat jy dit verstaan.